1
/
of
1
Buffelsfontein - Die RSM
Buffelsfontein - Die RSM
Regular price
R 250.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 250.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Die RSM was die persoon in die weermag wat almal in lyn gehou het.
As jy skeefgetrap het, sou hy jou klap dat die snot soos Saturnus ringe om jou kop sit.
Hy het ook beweer dat daar nie stof in jou varkpan is nie, maar miljoene stof.
Ons RSM baardbalsem hou jou baard in lyn.
Al daardie halsstarrige haartjies wat uitstaan soos koringare op steroids se dae is getel.
Parade…. aandag!
4 in stock
Share
Couldn't load pickup availability
