Skip to product information
1 of 3

Buffelsfontein - Bosveld Braai Kruit/ Spices

Buffelsfontein - Bosveld Braai Kruit/ Spices

Regular price R 110.00 ZAR
Regular price Sale price R 110.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Jy stam af van mans wat tydens die depressie in die myne afgestuur is om seker te maak dat dit veilig is vir die kanaries. 

Skurwe-klou reuse wat met die passeer van een flatus, 'n hele spelonk vol muskiete kan laat sterf.
Manne van bewese statuur, wat die Atlantiese oseaan kan oorsteek met slegs 'n pollyotter en 'n bottermes.
So 'n man kry dan ook uit die aard van die saak ontrekkingsimptome as hy nie daagliks vleis verorber nie. 

Hierdie spesery laat jou vleis proe soos nog - dadelik, asseblief en dankie. 
  • Wild,
  • Vark,
  • Bees,
  • Bok,
  • Skaap,
  • Bekgroente met vere of slang
  • Braai Sout
  • Meat Spice
  • Veggie Spice

12 in stock

View full details