Collection: Bakkie Hakkie

Bakkie Hakkie – Haak, Hang & Hou Vas
Meet the Bakkie Hakkie - jou nuwe beste maat vir die pad! Hierdie slim, sterk en stylvolle haak-toebehoor is ontwerp om orde in jou bakkie, garage, kampkas of stoorkamer te bring. Van braairoosters tot toue, sakke of jasse - Bakkie Hakkie haak dit, maak dit maklik bereikbaar en altyd gereed vir aksie.

🧲 Stewig & betroubaar vir swaar items
🛻 Perfek vir bakkies, karavane, garages & buitelewe
🧤 Slim ontwerp, maklik om te gebruik
🇿🇦 Trots Suid-Afrikaans, gebou vir ons leefstyl

Bakkie Hakkie – Haak dit. Hou dit. Gaan aan met die lewe.